Deuteronomium 28:30 DB

30 “Jy sal aan ’n vrou verloof wees, maar hoor dat ’n ander man haar verkrag het. Jy sal ten duurste ’n huis bou, maar iemand anders sal daarin gaan bly. Jy sal ’n wingerd aanlê, maar iemand anders sal die vrugte daarvan geniet.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:30 in konteks