11 (Og die koning van Basan was die laaste van die Refaïete. Hy was ’n groot kêrel en sy bed was van yster gemaak: vier meter lank en twee meter breed. ’n Mens kan dit nou nog in Rabba, die hoofstad van die Ammoniete, sien.)
Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3
Kyk Deuteronomium 3:11 in konteks