26 “Maar die Here wou nie. Hy was kwaad vir my omdat julle so baie verkeerde dinge gedoen het. Hy het gesê: ‘Dit is nou genoeg. Ons het al baie daaroor gesels en ons gaan nie weer daaroor praat nie.
Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3
Kyk Deuteronomium 3:26 in konteks