Deuteronomium 30:6 DB

6 “Dan sal die Here jou God jou hart verander. En Hy sal die harte van jou kinders en kleinkinders verander. Julle sal die Here liefhê bo enigiets of enigiemand anders. As ’n mens die Here eerste in jou lewe stel, laat Hy jou lewe!

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:6 in konteks