Deuteronomium 32:10 DB

10 “Die Here het Israel in ’n woestyn gaan haal. Daar was niks in die woestyn om van te leef nie. Daar het Hy hierdie volk gered. Hy het hulle met sy liefde toegemaak en hulle beskerm. Hy het oor Israel wag gehou asof Israel sy kosbaarste skat en besitting is. Hy het hulle opgepas en gelei op die beste pad.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:10 in konteks