Deuteronomium 32:41 DB

41 dat Ek my vyande sal straf. Ek sal persoonlik ’n wapen vat en daardie mense bykom wat met hulle slegte dade My tart en beledig. Ek sal wraak neem op mense wat gedink het hulle hoef hulle nie aan My te steur nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:41 in konteks