Deuteronomium 33:2 DB

2 “Die Here het uit die Sinaiwoestyn gekom en Hom aan ons bekendgemaak. Van die Seïrberge af het ons Hom sien nader kom. Toe Hy by Paranberg verbygaan, het ons die vuur in sy regterhand sien brand. Hy het gekom met tien duisende van die mense wat Hom dien.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:2 in konteks