Jeremia 52:16 DB

16 Maar Nebukadnesar het van die armste mense toegelaat om in die land agter te bly. Hulle moes die wingerde versorg en die landerye ploeg.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:16 in konteks