28 en wat van ’n lae stand is by die wêreld en verag is, het God gekies en wat niks is nie, om wat iets is, waardeloos te maak
29 sodat niemand voor Hom sou roem nie.
30 Vanuit Hom is julle in eenheid met Die Gesalfde Een, Yeshua, wat vir ons die Wysheid van God, Onpartydige Opregtheid, Afsondering en Verlossing geword hetYir 9:22-24; Ps 34:3
31 sodat, net soos geskrywe is: “Die wat roem, moet in יהוה roem.”