1 My broers, ek wil hê dat julle moet weet dat ons vaders almal onder die wolk was
2 almal deur Moshe ingedoop is in die wolk en in die see,Eks 16:4-36
3 almal dieselfde geestelike kos geëet hetEks 17:1-7; Ps 105:41 en die Rots was Die Gesalfde Een.
4 en almal dieselfde geestelike drank gedrink het, want hulle het gedrink uit ’n geestelike Rots wat saam met hulle wasNum 14:27-38; Num 26:63-65
5 Nogtans was God met die meeste van hulle nie tevrede nie, want hulle het geval in die wildernis.
6 Hierdie dinge is ’n voorbeeld vir ons dat ons nie begerig moet wees na boosheid soos hulle begeer het nieEks 32:6