10 dit beteken nie die seksueel immorele mense van hierdie wêreld of die gierigaards of skelms of afgodedienaars nie, want dan sou julle uit die wêreld uit moes gaan,
11 maar dít het ek aan julle geskryf: om nie te meng met iemand wat ’n broer genoem word en dan ’n seksueel immorele mens is of ’n gierigaard of ’n afgodsdienaar of ’n kwaadprater of ’n dronkaard of ’n skelm is nie. Met so iemand moet julle selfs nie saam brood eet nie,
12 want waarom sou ek ook die wat buite is, oordeel? Oordeel die wat binne is,Deut 13:6-8; Deut 17:7,12; Deut 19:19; Deut 21:21; Deut 24:7 Verwyder die bose een onder julle uit.
13 maar die wat buite is, word deur God geoordeel.2 Kro 19:5-11