1 Na aanleiding van dit waaroor julle aan my geskryf het: dit is goed vir ’n man om nie by ’n vrou te kom nie,
2 maar as gevolg van die seksuele immoraliteit, laat ’n man ’n vrou vat en ’n vrou haar man vat.
3 Die man moet aan die vrou die liefde, wat verskuldig is, gee en net so ook die vrou aan haar man.
4 Die vrou het nie magtiging oor haar eie liggaam nie, maar die man en net so ook het die man nie magtiging oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.