1 Oor alle onderwerpe en op allerhande maniere het God vroeër deur die profete gepraat met ons vadersPs 2:8 Déur Hom het Hy die uitspansel gemaak,Yog 1:3; Kol 1:16
2 en in hierdie laaste dae het Hy met ons gepraat deur Sy Seun, wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het.Num 12:8; Yog 14:9 en hou alle dinge in stand deur die Boodskap van Sy wonderwerkende krag. Hy, in Sy Persoon, het die reiniging van ons sondes volbring en gaan sit aan die regterhandPs 110:1 van HaG’dulah BaM’romim (Die Grootheid in die Hoogte).1 Kro 29:11
3 want Hy is die helder Skynsel van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid en die Beeld van Sy Wese
4 Díé Een is in alles groter as die engele, volgens die mate waarin die Karakter en Outoriteit (Naam) wat Hy het, meer uitstekend is as hulle s’n,Ps 2:7; Hand 13:33; Heb 5:5 Ook: “Ek sal vir Hom ’n Vader wees en Hy sal vir My ’n Seun wees?”Luk 3:22
5 want aan watter een van die engele het God ooit gesê: “Jy is My Seun, Ek het vandag geboorte gegee aan Jou?”
6 Weer, wanneer Hy die Eersgeborene in die wêreld inbring, sê Hy ook: “Al die engele van God moet Hom eer bring,”Ps 104:4