15 Wees waaksaam dat niemand onder julle, sonder die onverdiende guns van God gevind word nie of dat ’n wortel van bitterheid
16 of dat iemand onder julle as seksuele oortreder en losbandig gevind word, soos `Esav, wat vir een maaltyd sy eersgeboortereg verkoop het, nie,
17 want julle weet dat hy, toe hy daarna die seën wou erf, verwerp is omdat hy geen herstel gevind het nie, al het hy dit met trane gesoek.
18 Hulle het nie nader gekom na die vuur wat brand en wat aangeraak kan word nie en ook nie na die duisternis, die donker mis, of die storm,
19 die klank van die ramshoring en die geluid van stemme, wat die hoorders verwerp het, dat dit nie bygevoeg sou word om met hulle te praat nie,Eks 19:12-13
20 want hulle kon niks van die opdrag verdra nie: “selfs as ’n dier die berg aanraak, moes dit gestenig word.”Deut 9:19
21 So vreeslik was die gesig dat Moshe gesê het: “Ek is bang en wankelend.”Yeg 40:2