1 As gevolg hiervan, laat ons nie by die aanvanklike boodskappe aangaande Die Gesalfde Een bly nie, maar na die volmaaktheid aangaan. Of lê julle weer ’n ander fondasie vir die wegdraai van dooie werke en vir vertroue in God,
2 vir die leer aangaande doop(mv.), die handoplegging, die opstanding van dié wat dood is en van die ewige oordeel?
3 Dit sal ons doen as יהוה dit toelaat,Mat 12:31-32; 2 Kef 2:21
4 maar dit is onmoontlik vir dié wat eenmaal in die doop afgegaan het, die hemelse geskenk gesmaak het, die Gees van Afsondering ontvang het,