Mattityahu 10:25 PWL

25 Dit is vir die studentevolgeling genoeg dat hy soos sy leermeester sal wees en die dienskneg soos sy meester. As hulle die meester van die huis Ba’al-Z’vuv genoem het; hoeveel te meer sy huisgenote!Spr 3:32

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 10

Kyk Mattityahu 10:25 in konteks