28 Moenie bang wees vir hulle wat die liggaam doodmaak, maar die gees nie kan doodmaak nie, maar wees eerder bang vir Hom wat die gees sowel as die liggaam kan vernietig in die hel.
29 Word twee mossies nie vir ’n assarion verkoop nie? Nie een van hulle sal op die grond val sonder julle Vader se wil nie,
30 maar julle, al die hare van julle kop, is ook almal getel.Deut 1:17 want julle is belangriker as baie mossies.
31 Wees daarom nie bang nie,
32 Elkeen dan wat My sal erken voor die mense, hom sal Ek ook erken voor My Vader wat in die hemel is,
33 maar elkeen wat My ontken voor die mense, hom sal Ek ook ontken voor My Vader wat in die hemel is.
34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar ’n swaard,