5 Ander het op die rots geval waar daar nie baie grond was nie en dit het dadelik opgekom omdat daar nie diep grond was nie.
6 Toe die son opkom en dit warm word, het die saad verdroog omdat dit nie wortels gehad het nie.
7 Ander het tussen die dorings geval en die dorings het opgekom en dit verstik.
8 Ander het in die goeie grond geval en vrugte gegee: die een honderd-, die ander sestig-, die ander dertigvoudig.
9 Wie ook al ’n oor het wat hoor: laat hom luister!”
10 Die studentevolgelinge het gekom en vir Hom gesê: “Waarom praat U met hulle deur vergelykende stories?”Spr 3:32
11 Hy antwoord en sê vir hulle: “Aan julle is gegee om die geheime van die Koninkryk van die hemel te ken, maar dit is nie aan hulle gegee nie,