32 Toe hulle in die skuit klim, het die wind gaan lê.
33 Die wat in die skuit was, kom en val voor Hom neer en sê: “Waarlik, U is die Seun van God!”
34 Hulle het oorgevaar en in die streek van Galila gekom
35 en die manne van daardie plek het Hom herken, na al die dorpies rondom hulle uitgestuur en almal wat baie siek was, na Hom toe gebring
36 en hulle het Hom versoek om maar net die bloulyn-soomtossels van Sy kleed te mag aanraak en almal wat dit aangeraak het, is genees.