16 Daar kom een na Hom toe en sê vir Hom: “Goeie Leermeester, watter goeie ding moet ek doen sodat ek ewige lewe kan hê?”Open 22:14
17 Hy sê vir hom: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, naamlik God, maar as jy in die lewe wil ingaan, gehoorsaam die opdragte.”Eks 20:13-16 “Jy mag nie moord pleeg nie, jy mag nie egbreuk pleeg nie, jy mag nie steel nie, jy mag nie vals getuienis gee nie;
18 Hy vra vir Hom: “Watter?” Yeshua sê vir hom:Eks 20:12 en wees vir jou naaste lief net soos vir jouself.”Lev 19:18
19 eer en respekteer jou vader en moeder
20 Die jongman sê vir Hom: “Al hierdie dinge het ek onderhou van kindsbeen af, wat kom ek kort?”
21 Yeshua sê vir hom: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee dit aan die armes en jy sal ’n skat in die hemel hê en kom hier, volg My,”
22 maar toe die jongman dié boodskap hoor, het hy bedroef weggegaan, want hy het baie besittings gehad.