17 Op hierdie manier is die woorde wat deur die profeet Yirmeyahu
18 “’n Stem is in Ramah gehoor: geklaag en bitter gehuil; dit was Ragel wat oor haar kinders huil en weier om vertroos te word omdat hulle nie meer leef nie.”
19 Toe Herodes dood is, het daar ’n boodskapper van יהוה in ’n droom aan Yosef in Mitzrayim verskyn
20 en gesê: “Staan op, neem die Seun en Sy moeder en gaan na die land van Yisra’el, want hulle wat die lewe van die Seun gesoek het, is dood.”
21 Yosef het opgestaan, die Seun en Sy moeder gevat en na die land van Yisra’el gegaan.
22 Toe hy egter hoor dat Argelaus sy vader Herodes opgevolg het as koning oor Y’hudah, was hy bang om daarheen te gaan. Dit het in ’n droom na hom gekom om na die streek van die Galil te gaanYes 11:1 gesê is: dat Hy Natzeréner genoem sou word.
23 en hy het gaan woon in ’n stad met die naam van Natzeret sodat vervul sou word wat deur die profeet