11 Die skare sê: “Dit is Yeshua, die Profeet, wat van Natzeret in die Galil is.”
12 Yeshua het in die tempel van God ingegaan en almal wat in die tempel verkoop en koop, uitgejaag en die tafels van die geldwisselaars en die sitplekke van die duiweverkopers omgegooiYes 56:7 maar julle het dit ’n grot vir plunderaars gemaak.”Yir 7:11
13 en Hy het vir hulle gesê: “Daar is geskrywe: ‘My huis moet ’n huis van gebed genoem word,’
14 Hulle het blindes en kreupeles na Hom toe gebring in die tempelarea en Hy het hulle gesond gemaak,Ps 118:25 het dit vir hulle boos gelyk
15 maar toe die leierpriesters en leraars van die wet die wonderwerke sien wat Hy gedoen het en die kinders in die tempelarea uitroep en sê: “Red ons nou, Seun van Dawid,”Ps 8:3 nie?”
16 en hulle sê vir Hom: “Hoor U wat hulle daar sê?” Yeshua antwoord hulle: “Ja, het julle nooit gelees: ‘Uit die mond van babas en suigelinge het U ’n lied van lofprysing gekomponeer,’
17 Hy het weggegaan van hulle af en uit die stad uitgegaan na Beit-Anyah en daar oornag.