24 want daar sal vals gesalfdes en profete van leuens opstaan en hulle sal groot tekens gee om, as dit moontlik was, ook die wat gekies is te mislei.
25 Let op, Ek sê dit vir julle vooruit.
26 As hulle dan vir julle sê: ‘Kyk, Hy is in die wildernis,’ moenie gaan nie; of let op, ‘Hy is in ’n geheime kamer;’ moet dit nie glo nie,
27 want net soos die weerlig uitslaan in die ooste en tot in die weste sigbaar is, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.
28 Waar die karkas ook al lê, daar sal die aasvoëls versamelYes 13:10; Yeg 32:7 die sterre sal uit die hemel val, die magte van die hemele sal omgekrap wordYes 34:4; Hag 2:6; Mar 13:25; Luk 21:26; Heb 12:26
29 en dadelik ná die lyding van daardie dae sal die son verduister word, die maan sal sy lig nie gee nie,Z’kh 12:10-14 en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemelDan 7:13-14 met baie wonderwerke en eer, grootheid en lofprysinge.
30 en dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn en dan sal al die stamme van die aarde treurYes 27:13 en hulle sal Sy verkorenes bymekaarmaak uit die vier windstreke, van die een uiterste van die hemele af tot by die ander uiterste daarvan.