12 Ek het omgedraai om uit te vind watter Stem met my gepraat het en toe ek my omgedraai het, sien ek sewe goue kandelareEks 28 om die bors.
13 en tussen die kandelare, Een wat lyk soos ’n mens, met ’n skouerkleed aan en met ’n goue gordel
14 Sy kop en hare was wit, soos wol en soos sneeu; Sy oë soos vlamme van vuur;Dan 10:6; Yeg 1:24; Yeg 43:2
15 Sy voete soos brons vanaf L’vanon wat gesuiwer is in ’n oond en Sy stem soos die klank van baie water.Yes 49:1-3 uitgegaan en ek het Hom gesien soos die son wat verskyn in sy volle krag.
16 Hy hou sewe sterre vas in Sy regterhand; ’n skerp swaard het uit Sy mondYeg 1:28 en Hy het Sy regterhand op my gelê en vir my gesê: “Moenie bang wees nie, want Ek is die Eerste en die FinaleYes 44:6; Yes 48:12
17 Toe ek Hom sien, val ek soos ’n dooie aan Sy voeteY’ho 3:10; Ps 42:3; Ps 84:3 en Ek was dood en let op, Ek leef vir tydlose ewigheid. Dit is waar. Ek het die sleutels van Sh’olHos 13:14; Yeg 37:13 en van die dood.
18 en die Lewende