2 hy wat getuig het van die boodskap van God en van die getuienis van Yeshua, Die Gesalfde Een; alles wat hy gesien het.Eks 24:7 want die tyd is naby.
3 Sy seën aan dié een wat die boodskap van dié profesie lees en aan dié wat dit hoor en doen wat daarin geskryf is,Eks 3:14 van die sewe Geeste wat voor Sy troon isYes 11:2
4 Yoganan, aan sewe gemeentes in Asië: onverdiende guns vir julle en vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid van Hom wat is en wat was en wat kom,
5 en van Yeshua, Die Gesalfde Een, die betroubare getuie, die Eersgeborene uit die dood en die Heerser oor die konings van die aarde; Hy wat ons liefhet, ons van ons sondes losgemaak het deur Sy bloedYes 61:6; 1 Kef 2:5,9 gemaak het vir God, Sy Vader; aan Hom die eer, lof, aanbidding en die heerskappy vir tydlose ewigheid! Dit is waar.
6 en ons ’n koninkryk van priestersDan 7:13 en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek hetZ’kh 12:10 en al die families van die aarde sal oor Hom rou.Z’kh 12:10,12,14 Ja, dit is waar!
7 Let op, Hy kom met die wolkeEks 3:14 Hy wat is en wat was en wat kom; Hy wat alles vashou.
8 “Ek is die Alef en ook die Tau,” sê יהוה-God;