7 Let op, Hy kom met die wolkeEks 3:14 Hy wat is en wat was en wat kom; Hy wat alles vashou.
8 “Ek is die Alef en ook die Tau,” sê יהוה-God;
9 Ek is Yoganan, julle broer en deelgenoot in die lyding en in die volharding wat in Yeshua is. Ek was op die eiland wat Patmos genoem word as gevolg van die boodskap van God en as gevolg van die getuienis van Yeshua, Die Gesalfde Een.
10 Ek was in die Gees op die eerste dag van die week en ek het agter my ’n harde Stem gehoor, soos van ’n ramshoring,
11 wat sê: “Skryf wat jy sien in ’n rol en stuur dit vir sewe gemeentes: na Efesos, Smurna, Pergamos, Thuateira, Sardeis, Filadelfeia en Laodikeia.”
12 Ek het omgedraai om uit te vind watter Stem met my gepraat het en toe ek my omgedraai het, sien ek sewe goue kandelareEks 28 om die bors.
13 en tussen die kandelare, Een wat lyk soos ’n mens, met ’n skouerkleed aan en met ’n goue gordel