4 Toe die sewe donderslae gepraat het, was ek gereed om te skryf, maar ek het ’n stem uit die hemel, die sewende engel, vir my hoor sê: “Verseël dit wat die sewe donderslae gesê het en skryf dit nie op nie.”
5 Die engel wat ek op die see en op die droë land sien staan het, het sy hand na die hemel opgeligDeut 32:40; Dan 12:7 Hy wat die hemele en wat daarin is, die aarde en wat daarin is en die see en wat daarin is geskape het -dat daar weer nie tyd sal wees nie,Neg 9:6; Eks 20:11; Ps 146:6
6 en gesweer by Hom wat vir tydlose ewigheid lewe -
7 maar in die dae wanneer die sewende engel geblaas het, is die geheime van God voltooi, wat Hy verkondig het aan Sy diensknegte, die profete.
8 Die stem wat ek uit die hemel gehoor het, het weer met my gepraat en gesê: “Gaan, vat die klein boekrolletjie in die hand van die engel wat op die land en op die see staan.”Yir 15:16; Yeg 2:8-3:3 en dit sal bitter wees in jou maag, maar in jou mond sal dit soos heuning wees.”
9 Ek het na die engel gegaan en vir hom gesê: “Gee vir my die klein boekrolletjie.” Hy sê vir my: “Vat en eet dit
10 Ek vat die klein boekrolletjie uit die hand van die engel en eet dit en in my mond was dit so soet soos heuning, maar toe ek dit geëet het, was my maag bitter.