7 Hy het met ’n harde stem gesê: “Vrees en respekteer God en gee Hom eer, lof en aanbidding, want die tyd van Sy oordeel het gekom en aanbid Hom, wat die hemel, die aarde, die see en die waterfonteine gemaak het.”Yes 21:9 wat al die nasies laat drink het van die hartstog van haar seksuele immoraliteit.”
8 ’n Ander, tweede, het hom gevolg en gesê: “Sy het geval, sy het geval, Bavel, die grote,
9 ’n Ander, derde engel het hulle gevolg en met ’n harde stem gesê: “Wie ook al die dier en sy beeld aanbid en sy seël tussen sy oë ontvang het,Ps 11:6 voor die afgesonderde engele en voor die Lam.”
10 sal self ook drink van die wyn van die passie van יהוה, wat onverdund ingeskink is in die beker van Sy woede en hy sal gepynig word met vuur en swael
11 Die rook van hulle pyniging gaan op tot in tydlose ewigheid en hulle wat die dier en sy beeld aanbid en elkeen wat die merk van sy karakter en outoriteit aanvaar, het dag en nag geen rus nie.Deut 7:9; Yog 14:15; Yog 15:14; Open 22:14
12 Hier is die volharding van die afgesonderdes: hulle wat die opdragte van God uitvoer en getrou bly aan Yeshua.
13 Ek het ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf: geseënd is die dooies, wat van nou af in ons Meester doodgaan, ja, sê die Gees, want hulle rus van hul dade.”