7 Soveel as wat sy haarself vereer, loof en aanbid en haarself ophef, na dié mate moet julle haar lyding en smart aandoen omdat sy in haar gedagtes sê: ‘Ek sit as koningin en is nie ’n weduwee nie en ek sal nooit smart sien nie.’
Lees volledige hoofstuk Openbaring 18
Kyk Openbaring 18:7 in konteks