3 Vir die tweede maal het hulle gesê: “Lofprys יהוה helder en duidelik! (Halleluyah!) Haar rook styg op vir tydlose ewigheid.”
4 Die vier en twintig ouderlinge en die vier wesens het neergeval en ons God, wat op die troon sit, aanbid en gesê: “Dit is waar! Lofprys יהוה alleen!”
5 ’n Stem vanaf die troon het gesê: “Lofprys ons God, al Sy werke en aanbidders van Sy Karakter en Outoriteit (Naam), almal, klein en groot!”Yeg 1:24 wat sê: “Lofprys יהוה alleen, want יהוה-God, wat alles vashou, heers.Ps 103:19; Ps 145:13; Yes 2:2-4; Yes 9:5-6; Yes 11:6-9; Mik 4:1-4
6 Ek het ’n geluid gehoor soos die van ’n groot menigte, soos die geluid van baie water en soos die geluid van magtige donderslaeYes 62:4-5; Yog 3:28-30 en Sy vrou het haarself gereed gemaak.
7 Ons verheug ons en vier fees. Ons gee aan Hom die eer, lof en aanbidding, want die bruilof van die Lam het gekom
8 Skoon en glansende fyn linne is aan haar gegee om aan te trek, want fyn linne is die opregtheid van die afgesonderdes.”
9 Hulle sê vir my: “Skryf: geseënd is die wat geroep is na die feesmaal by die bruilof van die Lam.” Een sê vir my: “Hierdie is die ware boodskap van God.”