12 “Let op, Ek kom dadelik en My beloning is by My en Ek sal vir elkeen gee volgens sy dade.Yes 44:6 die Oorsprong en die Afhandeling.
13 Ek is Alef en Ek is Tau, die Eerste en die Finale,Mat 19:17; Yog 14:15
14 Geseënd is dié wat Sy opdragte gehoorsaam, want hulle sal outoriteit hê om te gaan na die boom van die lewe en sal ingaan deur die poorte in die stad in.
15 Buitekant is die seksuele oortreders, die moordenaars, die aanbidders van afgode, die besoedeldes, towenaars en alle sieners en werkers van die leuen.Mik 5:1; Yog 8:58 en die Nakomeling van Dawid, sy KameraadYir 33:17; Mat 1:6; Luk 1:32 en die helder Môrester.2 Kef 1:19
16 Ek, Yeshua, het My boodskapper gestuur om hierdie dinge teenoor julle te getuig voor die gemeentes. אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees, die Wortel
17 Die Gees en die bruid sê: “Kom!” Laat hom wat hoor, sê: “Kom!” Laat hom wat dors het, kom en die water van die lewe neem, sonder koste.
18 Ek getuig teenoor elkeen wat die boodskap van die profesie van hierdie boek hoor: wie ook al by hierdie dinge byvoeg, God sal die plae, waarvan in hierdie boekrol geskrywe is, op hom sit