15 Buitekant is die seksuele oortreders, die moordenaars, die aanbidders van afgode, die besoedeldes, towenaars en alle sieners en werkers van die leuen.Mik 5:1; Yog 8:58 en die Nakomeling van Dawid, sy KameraadYir 33:17; Mat 1:6; Luk 1:32 en die helder Môrester.2 Kef 1:19
16 Ek, Yeshua, het My boodskapper gestuur om hierdie dinge teenoor julle te getuig voor die gemeentes. אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees, die Wortel
17 Die Gees en die bruid sê: “Kom!” Laat hom wat hoor, sê: “Kom!” Laat hom wat dors het, kom en die water van die lewe neem, sonder koste.
18 Ek getuig teenoor elkeen wat die boodskap van die profesie van hierdie boek hoor: wie ook al by hierdie dinge byvoeg, God sal die plae, waarvan in hierdie boekrol geskrywe is, op hom sit
19 en wie ook al iets van die boodskap van hierdie profesie uit die boekrol wegvat, God sal sy deel wegvat uit die boekrol van die lewe en uit die afgesonderde stad uit, die dinge waarvan in hierdie boekrol geskryf is.
20 Toe Hy hierdie dinge getuig het, het Hy gesê: “Ja, Ek kom gou.” Kom, יהוה-Yeshua!
21 Die onverdiende guns van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een bly by al Sy afgesonderdes. Dit is waar!