1 Ek het aan die regterkant van Hom wat op die troon sit, ’n boekrol gesien, met binne en buite op geskryf en met sewe seëls verseël
2 en ek het ’n ander kragtige engel gesien, wat met ’n harde stem verkondig: “Wie is waardig om die boekrol oop te maak en sy seëls los te breek?”
3 Niemand in die hemel of op die aarde of onder die aarde was in staat om die boekrol of sy seëls oop te maak, of daarin te kyk nie
4 en ek het baie gehuil omdat daar niemand waardig gevind is om die boekrol oop te maak of sy seëls los te breek nie.Gen 49:9-10 die wortel van Dawid,Yes 11:1-10 is waardig om die boekrol en sy sewe seëls oop te maak.”
5 Een van die oudstes sê vir my: “Moenie huil nie. Let op, die Leeu vanuit die stam van Y’hudah,Yes 53:7-8 met sewe horings en sewe oë, wat die sewe Geeste van God is, wat uitgestuur is oor die hele aarde.
6 Ek het gesien, let op, tussen die troon, die vier wesens en die oudstes, staan daar ’n Lam asof Hy geslag is,