41 Ander het gesê: “Hy is Die Gesalfde Een” en ander het gevra: “Kan Die Gesalfde Een uit die Galil kom?2 Sh'm 7:12 en uit BeitLegem,Mik 5:1 die dorp van Dawid, kom nie?”Yir 23:5-6
42 Sê die Skrif nie dat Die Gesalfde Een uit die geslag van Dawid
43 Daar was verdeeldheid oor Hom onder die skare mense
44 en sommige onder hulle wou Hom vang, maar niemand het die hand aan Hom geslaan nie.
45 Daardie tempelwagte het by die leierpriesters en die Fariseërs gekom en die priesters vra vir hulle: “Waarom het julle Hom nie gebring nie?”
46 Die tempelwagte antwoord hulle: “Nog nooit het ’n mens gepraat soos hierdie man praat nie.”
47 Die Fariseërs vra vir hulle: “Is julle ook mislei?