23 Toe het Tzidkiyah, die seun van ’n Kena’anitiese vrou, nader gekom en vir Mikhay’hu op sy wang geslaan en gesê: “Van wanneer af het die Gees van יהוה van my af weggegaan om met jou te praat?”
Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18
Kyk 2 Kronieke 18:23 in konteks