1 Toe het die volk van die land vir Y’ho’agaz, die seun van Yoshiyahu, gevat en hom koning gemaak in die plek van sy vader in Yerushalayim.
2 Y’ho’agaz was drie en twintig jaar oud toe hy begin heers het en hy het drie maande lank in Yerushalayim regeer.
3 Die koning van Mitzrayim het hom onttroon2 Kon 23:34-24:6
4 en sy broer, Elyakim, koning gemaak oor Y’hudah en Yerushalayim en sy naam verander na Y’hoyakim. N’kho het sy broer, Y’ho’agaz, saamgevat en hom na Mitzrayim gebring en hy het daar gesterf.