6 terwyl die priesters op hulle poste was en die Leviete met musiekinstrumente יהוה geloof het en dit is wat hulle in hulle lofprysing gesê het, deur die liedere van Dawid: “Loof יהוה met uitgestrekte hande, want Hy is goed, Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig.” Die priesters het met gedraaide en reguit trompette geblaas en die hele Yisra’el het gestaan.