31 die seuns van die ander `Eilam, een duisend twee honderd vier en vyftig;
32 die seuns van Harim, drie honderd en twintig;
33 die seuns van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd vyf en twintig;
34 die seuns van Yerigo, drie honderd vyf en veertig;
35 die seuns van S’na’ah, drie duisend ses honderd en dertig.
36 Die priesters: die seuns van Y’da’yah, van die huis van Yeshua, nege honderd drie en sewentig;
37 die seuns van Immer, een duisend twee en vyftig;