35 Dit is die nageslag van hulle wat gevange weggevoer is en van die gevangeskap teruggekeer het, wat brandoffers gebring het aan die God van Yisra’el: twaalf bulle vir die hele Yisra’el, ses en negentig ramme, sewe en sewentig lammers, twaalf bokramme as ’n sondoffer; dit alles was ’n brandoffer aan יהוה