16 Hy het my tande met ’n klip gebreek, my met as bedek.
17 My lewe het afgedwaal van vrede af, ek het voorspoedigheid vergeet
18 en ek het gesê: “My beroemdheid en my versekerde verwagting van יהוה het vergaan.”
19 Onthou my teistering en my tugtiging, die bitterheid en smart.
20 Onthou en herstel my lewe.
21 Hieraan herinner ek my gedagtes; daarom het ek versekerde verwagting in God.
22 Die sagte goedheid van יהוה hou sekerlik nooit op nie en Sy liefdevolle omgee faal nooit nie;