35 om dit wat reg is van ’n man te draai na die gesig van die Allerhoogste,
36 om ’n mens onregverdig te behandel in sy regsaak, keur יהוה nie goed nie.
37 Wie is hy wat praat en dit gebeur, as יהוה dit nie beveel het nie?
38 Uit die mond van die Allerhoogste kom nie boosheid en goedheid nie;
39 daarom, hoekom sal enige lewende mens die straf vir sy sonde bevraagteken?
40 Laat ons ons lewenswyse ondersoek en toets en weer terugdraai na יהוה;
41 laat ons ons verstand, wil en emosie saam met ons hande oplig tot God in die hemel.