14 Jy mag ’n dowe nie vloek nie en voor die blinde geen struikelblok lê nie,Rom 14:13 maar jy moet jou God respekvol vrees. Ek is יהוה.
Lees volledige hoofstuk Levitikus 19
Kyk Levitikus 19:14 in konteks