10 Nogtans het sy ’n balling geword, sy het in gevangeskap gegaan; ook haar klein kindertjies is op elke straathoek in stukke geslaan; hulle het die lot gewerp vir haar edelmanne en al haar groot manne is met kettings geboei.
Lees volledige hoofstuk Nagum 3
Kyk Nagum 3:10 in konteks