11 Die woorde van die wyse manne is soos ’n os-prik en soos spykers wat diep ingeslaan is, wat deur ambagsmanne beplan is en deur een meesterbouer gegee is.
12 Verder, my seun, gee aandag; aan baie boeke skryf, is daar geen einde nie en baie studie is uitputtend vir die vlees.
13 Laat ons die bevinding van die hele saak hoor: “Vrees God respekvol en doen Sy opdragte, wat gegee is deur Een Meester aan elke mens,
14 want God sal elke daad tot oordeel bring, aangaande alles wat weggesteek en bekend is, of dit goed is of boos.”