1 ’n Goeie naam (karakter en outoriteit) is beter as kosbare salfolie en die dag van sy dood beter as die dag van sy geboorte.
2 Dit is beter om te gaan na ’n huis van rou as om te gaan na ’n huis van feesviering, want dit is die einde van alle mense en die lewende sal dit ter harte neem.
3 Hartseer is beter as om te lag, want deur die persoon se hartseer word die binneste beter gemaak.
4 Die verstand, wil en emosie van die wyse manne is in die huis van rou, maar die verstand, wil en emosie van die dwase is in die huis van plesier.
5 Dit is beter vir die mens om die bestraffing van ’n wyse te hoor as die lied van dwase,