6 Hy moet in daardie stad bly totdat hy voor die vergadering gestaan het vir beoordeling en tot die dood van die een wat hoofpriester is in daardie dae; dan moet hy wat die doodslag begaan het, teruggaan na sy eie stad en sy eie huis, na die stad vanwaar hy gevlug het’.”