5 Soos ’n voëlverskrikker in ’n komkommerland is hulle en hulle kan nie praat nie; hulle moet gedra word, want hulle kan nie loop nie. Moenie vir hulle bang wees nie, want hulle kan geen skade doen nie en ook geen goed doen nie.”
Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 10
Kyk Yirmeyahu 10:5 in konteks