16 Dan, as hulle regtig die lewenswyses van My volk sal leer, om te sweer by My Naam (Karakter en Outoriteit): ‘So waar as יהוה leef,’ soos hulle My volk geleer het om te sweer by Ba’al, sal hulle tussen My volk opgebou word,
Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 12
Kyk Yirmeyahu 12:16 in konteks