13 Ek het egter gesê: “Ag, Meester, יהוה, kyk, die profete sê vir hulle: ‘Julle sal geen swaard sien en geen hongersnood hê nie, maar Ek sal vir julle ’n standhoudende vrede gee in hierdie plek.’”Yeg 13
Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 14
Kyk Yirmeyahu 14:13 in konteks