18 Ek sal eers hulle oortredinge en hulle sonde dubbeld vergeld omdat hulle My land besoedel het; My erfenis gevul het met die lyke van hulle verfoeilike afgode en met hulle verwerplikhede.”
Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 16
Kyk Yirmeyahu 16:18 in konteks